
Die view - baie mooier as die foto natuurlik!

Ek wat uiteindelik bo uitgekom het...

Eerste hike mission net buite Beomeosa Station

Die juffrouens wat die kinders se temperatuur neem vir swine flu

Ons Principle - nie 'n clue wat sy naam is nie, maar hy is baie vriendelik

Yong-mun Elementary School
No comments:
Post a Comment